By NG Gemeente Velddrif raak ons opgewonde oor ons geloof in Jesus Christus as ons Verlosser. Ons is ‘n biddende geloofsgemeenskap vir wie die Bybel sentraal staan.
Ons is vissers van mense en vang hulle met God se liefde en genade.
In hierdie geloofsgemeenskap:
– deel ons in mekaar se vreugde
– dra ons mekaar se laste
– is ons dankbaar
Ons groei in ons geloof gedurende die goeie en slegte tye van die lewe.
Jy het unieke gawes; hier by NGK Velddrif kan jy dit gebruik tot eer van God en tot uitbreiding van Sy koninkryk!
SAMEROEPER
Kerkkantoor | 022 783 0005









